Ek glo dat ñ ‘dankbare hart’ die rigting van die res van jou dag en jou lewe kan bepaal.... As ek voel die lewe raak te veel vir my en die donkerte my wil begin toevou.......dis dan wanneer ek myself forseer om my aandag te fokus op dinge waarvoor ek dankbaar kan wees. Al is dit hoe klein...... Daardie ‘mindset’ laat die negatiewe gedagtes vinnig vlug...

2 Chronicles 20:21-22

 

Listen to songs from the new album.

Follow me on...

Facebook -- https://www.facebook.com/gertkoevert/ Instagram -- https://www.instagram.com/gertkoevert/ Twitter -- https://twitter.com/settings

Anderkant Die Highway nou beskikbaar!

Subscribe to stay connected!

Stay connected with news and upcoming show dates.