Gavin Wickham - Drums / Backing Vocals

I started playing drums in 1999 when our local church was looking for a drummer for the praise and worship team. I spent 3 years studying with Neil Ettridge whilst playing at the church full time. During this time I spent time in the church, helping with various sound projects and building the worship team. It was during this time that I came to the realisation that when we find ourselves within God’s will (where He wants us to be) that we are the closest to Him. That was when I accepted Christ as my redeemer and saviour.

In 2012 I met Gert through a mutual friend and so a new journey began. I continued to play in the worship team but was also on the road with Gert’s band. We had many great times together and I tried to be an example within the group by just focusing on my behaviour when out on tour or gigs.

I still play at church when not on the road and enjoy being able to give back with my God given talent. I have a wonderful wife and 3 great sons. God has blessed my family in many ways and I am truly thankful unto Him. He has given me the opportunity to follow a dream and still run a viable business. As the word says, it would not be easy following Him, but it would be worth it.

In closing, please remember that this short journey on earth is your only opportunity to plan your eternity – live wisely and in His word. Try daily to be more like Him.  Joshua 24:15

Gerhard Peyper - Bass Guitar / Backing Vocals

Ek het kitaar begin speel, toe ek 12 jaar oud was, omrede my ouer broer lead kitaar begin speel het en n ritme kitaar nodig gehad het om saam met hom te oefen. Op 15 het ek en hy vir ñ orkes gespeel met die naam van "Flamingo 69 en later ons eie orkes begin met die naam "Unlimited". In my weermag jare was ek deel van die Lugmag se koor en konsert groep en het hier begin baskitaar speel en het ook op twee van hulle jaarlikse albums gespeel. Op 21 het ek opgehou musiek speel, omdat ek gevoel het dat ek nie n loopbaan daarvan wou maak nie en ook omrede ek geen sosiale lewe kon hê nie en moes dink aan ñ loopbaan vorentoe. Ek was baie aktief in sport en het 6 Comrades marathons gehardloop, en ook ñ paar Ultra ystermanne. Ek is ook ñ besigheidsman met my eie onderneming vir die afgelope 38 jaar.

In 2011 het ek limfklierkanker ontwikkel en na sewe maande se intensiewe chemoterapie en die groot genade van God, is ek ñ tweede kans gegun en is in remissie vir die afgelope 7 jaar. Ek het tydens my stryd met kanker my hart vir die Here gegee en my genesing in Sy hande gelaat.

Na ongeveer 32 jaar van geen musiek maak, het ek weer begin kitaar speel. Ek het eers in die AFM gemeente in Noorheuwel begin speel omdat ek gevoel het dat God my daarna gelei het. Ek het later oor geslaan na baskitaar toe en speel tans net baskitaar. Ek het ñ groot passie vir Gospel musiek maar hou van alle tipe musiek en speel van rock, bluegrass tot Ierse musiek.

In my vrye tyd oefen ek musiek, kyk sport op tv, spandeer tyd op my Koi vis versameling en my tuin. Ek het ñ groot liefde vir musiek instrumente en spog met n versameling van ou en nuwe kitare. 

God kom eerste in my lewe  dan my familie. Familie tyd is vir my kosbaar en ek probeer om soveel tyd as moontlik met hulle te spandeer.

My uitkyk op die lewe ... tyd is kosbaar en jy moet elke dag leef asof daar nie ñ môre gaan wees nie. Doen alles wat jy doen met oorgawe en tot die beste van jou vermoë. Moet nooit tou opggee nie en niks is ontmoontlik deur Hom wat ons krag gee nie. Alles gebeur met ñ doel, al weet ons nie altyd wat dit is nie.

Listen to songs from the new album.

Follow me on...

Facebook -- https://www.facebook.com/gertkoevert/ Instagram -- https://www.instagram.com/gertkoevert/ Twitter -- https://twitter.com/settings

Anderkant Die Highway nou beskikbaar!

Subscribe to stay connected!

Stay connected with news and upcoming show dates.